Hierdie rivier vloei in Mpumalanga. Vir ander riviere met dieselfde naam, sien die dubbelsinnigheidsbladsy by Skulpspruit.
Die Skulpspruit is 'n rivier wat in Mpumalanga, Suid-Afrika vloei. Dit is in die opvanggebied van die Vaalrivier.
Kategorie:Riviere in Mpumalanga