Kepler-26 is ’n K-tipe ster in die noordelike sterrebeeld Lier. Dit is geleë by regte klimming en deklinasie . Met ’n skynbare magnitude van 15,5 is die ster te dof om met die blote oog te sien.

Verwysings

Eksterne skakels 15px Hierdie artikel is vertaal uit die Engelse Wikipedia

Kategorie:Lier (sterrebeeld) Kategorie:Planetêre stelsels Kategorie:Kepler-voorwerpe Kategorie:2MASS-voorwerpe Kategorie:K-tipe hoofreekssterre