Vir ander riviere en spruite met dieselfde naam, sien die dubbelsinnigheidsbladsy by Rooirivier.

Die Rooirivier is 'n rivier wat in die Wes-Kaap vloei. Dit is 'n sytak van, en mond uit in die Olifantsrivier ongeveer 25 km oos van die dorpie De Rust in die Klein-Karoo.

Kategorie:Riviere in Wes-Kaap