duimnael|links|Suresnes Suresnes is 'n voorstad in die weste van Parys, Frankryk, en aan die regteroewer van die Seine, met 'n oppervlakte van 3,79 vierkante kilometer en 'n bevolking van sowat 45 000. Die stad is in die département Hauts-de-Seine geleë.
Eksterne skakels
Amptelike webwerf
Kategorie:Munisipaliteite in Île-de-France Kategorie:Nedersettings in Île-de-France