Gina Ravera (gebore 20 Mei 1966) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Showgirls (1995), Kiss the Girls (1997), en The Great Debaters (2007), en in die televisiereeks The Closer (2005).

Filmografie Rolprente 1995: Showgirls 1997: Kiss the Girls 1999: A Luv Tale 2007: The Great Debaters

Televisiereekse 1998: The Temptations 1999: Time of Your Life 2005: The Closer

Televisierolprente 2000: Rhapsody 2002: Saint Sinner

Eksterne skakels

Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu