Tania Raymonde (gebore 22 Maart 1988) is 'n Amerikaanse aktrise, regisseuse, en skryfster. Sy is bekend vir haar rolle in die televisiereekse Lost (2004) en Goliath (2016).
Filmografie Rolprente 2006: The Garage 2008: Japan 2008: Foreign Exchange 2009: Elsewhere 2009: Wild Cherry 2010: Chasing 3000 2011: Losers Take All 2011: Trophy Kids 2012: Crazy Eyes 2012: Blue Like Jazz 2013: Texas Chainsaw 3D 2017: Dirty Lies 2019: Bad Art Cliffs of Freedom
Televisiereekse 2003: The O'Keefes 2004: Lost 2011: Death Valley 2016: Goliath
Televisierolprente 2013: Jodi Arias: Dirty Little Secret
Video's 2007: Maroon 5: Won't Go Home Without You
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1988 Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse Jode