Spencer Redford (gebore 10 Augustus 1983) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Look (2007) en Shanghai Kiss (2007), en in die televisiereeks Arrested Development (2003).

Filmografie Rolprente 2007: Look 2007: Shanghai Kiss

Televisiereekse 2003: Arrested Development

Televisierolprente 2004: Pixel Perfect

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1983 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu