Ellie Reed (gebore 2 Februarie 1988) is 'n Amerikaanse aktrise en skryfster. Sy is bekend vir haar rolle in die televisiereekse 2 Broke Girls (2011), Chicago P.D. (2014), en Girlboss (2017).

Filmografie Televisiereekse 2011: 2 Broke Girls 2012: Touch 'n Dix 2014: Chicago P.D. 2016: Future You 2017: Girlboss

Televisierolprente 2018: The Greatest American Hero

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1988 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu