Jillian Rose Reed (gebore 20 Desember 1991) is 'n Amerikaanse aktrise en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die televisiereekse Weeds (2005), Awkward. (2011), Lucifer (2015), en Elena of Avalor (2016).
Filmografie Rolprente 2013: Age of Dinosaurs 2014: Confessions of a Womanizer Chained and Bound
Televisiereekse 2005: Weeds 2011: Awkward. 2012: Awkward. After Show. You're Welcome. 2014: Are You the One? The Aftermatch Live 2015: Lucifer 2016: Elena of Avalor 2016: Present Tense 2016: On Hiatus with Monty Geer
Televisierolprente 2012: My Super Psycho Sweet 16: Part 3 2016: Whats So Scary About Common Core?
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1991 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu