Crystal Reed (gebore 6 Februarie 1985) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Skyline (2010) en Crazy, Stupid, Love. (2011), en in die televisiereekse Teen Wolf (2011) en Gotham (2014).
Filmografie Rolprente 2010: Skyline 2011: Crazy, Stupid, Love. 2013: Crush 2015: Too Late 2018: Incident in a Ghostland
Televisiereekse 2011: Teen Wolf 2012: Teen Wolf Revelations 2014: Gotham 2019: Swamp Thing
Televisierolprente 2013: Teen Wolf: Back to the Pack
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1985 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu