Emily Grace Reaves (gebore 13 Januarie 2001) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent Hannah Montana: The Movie (2009) en in die televisiereekse ER (1994) en Q N' A with Mikki and Shay (2011).
Filmografie Rolprente 2009: Hannah Montana: The Movie
Televisiereekse 1994: ER 2011: Q N' A with Mikki and Shay
Eksterne skakels
Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Lewende mense Kategorie:Geboortes in 2001