Monica Raymund (gebore 26 Julie 1986) is 'n Amerikaanse aktrise, vervaardiger, en regisseuse. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent Arbitrage (2012) en in die televisiereekse Lie to Me (2009), Chicago Fire (2012), en Chicago P.D. (2014).
Filmografie Rolprente 2012: Arbitrage 2016: Happy Baby 2022: Bros
Televisiereekse 2009: Lie to Me 2012: Chicago Fire 2014: Chicago P.D. 2017: Special Skills
Video's 2009: Lie to Me Season 1: The Truth About 'Lie to Me'
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1986 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu