Navi Rawat (gebore 5 Junie 1977) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente House of Sand and Fog (2003) en Feast (2005), en in die televisiereekse The O.C. (2003) en Numb3rs (2005).

Filmografie Rolprente 2003: House of Sand and Fog 2005: Feast 2013: The Playback Singer

Televisiereekse 2003: The O.C. 2005: Numb3rs

Televisierolprente 2003: Thoughtcrimes

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1977 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu