Vanessa Ray (gebore 24 Junie 1981) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent Frances Ha (2012) en in die televisiereekse As the World Turns (1956), Damages (2007), en Pretty Little Liars (2010).

Filmografie Rolprente 2012: Frances Ha 2012: Not Waving But Drowning 2014: Are You Joking? 2015: The Rumperbutts 2015: All in Time

Televisiereekse 1956: As the World Turns 2007: Damages 2007: Marriage Under Construction 2010: Pretty Little Liars 2012: Pretty Dirty Secrets 2014: My Day

Televisierolprente 2016: Best-Selling Murder

Video's 2003: The Sparky Chronicles: The Map 2011: Trust Me

Eksterne skakels

Kategorie:Lewende mense Kategorie:Geboortes in 1981 Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu