Sarah Ramos (gebore 21 Mei 1991) is 'n Amerikaanse aktrise, regisseuse, en skryfster. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent How to Be Single (2016) en in die televisiereekse American Dreams (2002) en Parenthood (2010).
Filmografie Rolprente 2016: How to Be Single 2017: The Boy Downstairs 2018: Ask for Jane
Televisiereekse 2002: American Dreams 2006: Runaway 2010: Parenthood 2017: Midnight, Texas 2017: City Girl
Eksterne skakels
Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Geboortes in 1991 Kategorie:Lewende mense