Anne Ramsay (gebore 11 September 1960) is 'n Amerikaanse aktrise en skryfster. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente A League of Their Own (1992), Planet of the Apes (2001), en The Taking of Deborah Logan (2014), en in die televisiereeks Mad About You (1992).

Filmografie Rolprente 1989: A Taste of Hemlock 1992: A League of Their Own 1996: The Final Cut 2001: Planet of the Apes 2006: The Cassidy Kids 2009: Off the Ledge 2014: The Taking of Deborah Logan 2017: 7 from Etheria

Televisiereekse 1992: Mad About You 1997: Dellaventura 2009: Hawthorne

Televisierolprente 1996: Everything to Gain 2001: Bad Haircut

Eksterne skakels

Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu