Laura Ramsey (gebore 14 November 1982) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Lords of Dogtown (2005), She's the Man (2006), The Covenant (2006), en The Ruins (2008).
Filmografie Rolprente 2005: Lords of Dogtown 2006: She's the Man 2006: The Covenant 2008: The Ruins 2011: 1 Out of 7 2012: Hirokin: The Last Samurai 2013: Awful Nice 2013: Pulling Strings
Televisiereekse 2004: The Days 2015: Hindsight
Televisierolprente 2013: The Sixth Gun
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1982 Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Lewende mense