Sarayu Rao (gebore 7 Maart 1975) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die televisiereekse The Big Bang Theory (2007), Sons of Tucson (2010), Monday Mornings (2013), en The Real O'Neals (2016).

Filmografie Televisiereekse 2007: The Big Bang Theory 2010: Sons of Tucson 2011: Un-Natural Selection 2013: Monday Mornings 2016: The Real O'Neals 2016: No Tomorrow 2018: I Feel Bad

Televisierolprente 2008: Untitled Liz Meriwether Project 2008: My Best Friend's Girl 2011: Outnumbered

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1975 Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Lewende mense