Condola Rashād (gebore 11 Desember 1986) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Sex and the City 2 (2010) en Money Monster (2016), en in die televisiereekse Smash (2012) en Billions (2016).
Filmografie Rolprente 2010: Sex and the City 2 2012: 30 Beats 2014: Romeo and Juliet 2016: Money Monster 2017: Bikini Moon
Televisiereekse 2012: Smash 2016: Billions
Televisierolprente 1990: The Cosby Outtakes Show 2014: Hieroglyph
Eksterne skakels
Kategorie:Lewende mense Kategorie:Geboortes in 1986 Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu