Theresa Randle (gebore 27 Desember 1964) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Near Dark (1987), Bad Boys (1995), Spawn (1997), en Bad Boys II (2003).

Filmografie Rolprente 1987: Near Dark 1995: Bad Boys 1996: Girl 6 1996: Space Jam 1997: Spawn 2003: Bad Boys II 2010: Shit Year

Televisiereekse 2007: State of Mind

Televisierolprente 2003: Partners and Crime

Video's 2002: Beverly Hills Cop III: Triple Axel 2006: The Hunt for Eagle One 2006: The Hunt for Eagle One: Crash Point

Eksterne skakels

Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu