Anessa Ramsey (* Januarie 1978) is 'n Amerikaanse aktrise en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente The Signal (2007), YellowBrickRoad (2010), en Footloose (2011).

Filmografie Rolprente 2007: The Signal 2009: 7 Days of Yellow 2010: YellowBrickRoad 2011: Footloose 2011: Rites of Spring

Eksterne skakels

Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Amerikaanse rolprentvervaardigers Kategorie:Geboortes in 1978