Sara Ramirez (gebore 31 Augustus 1975) is 'n Amerikaanse aktrise en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente You've Got Mail (1998), Chicago (2002), en Spider-Man (2002), en in die televisiereeks Grey's Anatomy (2005).

Filmografie Rolprente 1998: You've Got Mail 2002: Chicago 2002: Spider-Man 2016: Loserville

Televisiereekse 2005: Grey's Anatomy 2013: Sofia the First

Televisierolprente 2000: Star Patrol 2012: Sofia the First: Once Upon a Princess

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1975 Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu Kategorie:Amerikaanse akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Amerikaanse akteurs van die 21ste eeu