Cierra Ramirez (gebore 5 Maart 1995) is 'n Amerikaanse aktrise en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente All In (2006) en Girl in Progress (2012), en in die televisiereekse The Secret Life of the American Teenager (2008) en The Fosters (2013).

Filmografie Rolprente 2006: All In 2012: Girl in Progress Broken Doll

Televisiereekse 2008: The Secret Life of the American Teenager 2013: The Fosters 2018: Marvel Rising: Secret Warriors 2019: Good Trouble

Televisierolprente 2007: Star and Stella Save the World 2017: Drink Slay Love

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1995 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu