Gina Philips (gebore 10 Mei 1970) is 'n Amerikaanse aktrise en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Jeepers Creepers (2001) en Love and Debate (2006).

Filmografie Rolprente 1993: Rave, Dancing to a Different Beat 1995: Breaking Free 2001: Jeepers Creepers 2002: The Anarchist Cookbook 2004: Sam & Joe 2004: Jennifer's Shadow 2006: Love and Debate 2008: The Sickhouse 2012: Hijacked

Televisiereekse 2004: Hawaii

Televisierolprente 1995: Deadly Invasion: The Killer Bee Nightmare 1996: Her Costly Affair 1997: Born Into Exile 1997: The Advocate's Devil 2007: My Baby Is Missing

Video's 2002: Behind the Peepers: The Making of 'Jeepers Creepers''' 2006: Ring Around the Rosie''

Eksterne skakels

Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu Kategorie:Geboortes in 1970