Michele Morgan (* 1970) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent Bulworth (1998) en in die televisiereekse ER (1994), The PJs (1999), en Static Shock (2000).
Filmografie Rolprente 1998: Bulworth 2002: The Other Brother
Televisiereekse 1994: ER 1999: The PJs 2000: Static Shock
Eksterne skakels
Kategorie:Lewende mense Kategorie:Geboortes in 1970 Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu