Lindsey Morgan (gebore 27 Februarie 1990) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent Beyond Skyline (2017) en in die televisiereekse General Hospital (1963), Destroy the Alpha Gammas (2013), en The 100 (2014).

Filmografie Rolprente 2011: DisCONNECTED 2017: Beyond Skyline 2018: Lasso 2018: Summertime 2018: Inside Game

Televisiereekse 1963: General Hospital 2013: Destroy the Alpha Gammas 2014: The 100

Televisierolprente 2011: A Thin Line 2016: Casa Vita

Eksterne skakels

Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Lewende mense Kategorie:Geboortes in 1990