Susan Misner (gebore 8 Februarie 1971) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Everyone Says I Love You (1996), Chicago (2002), en The Forgotten (2004), en in die televisiereeks Person of Interest (2011).
Filmografie Rolprente 1996: Everyone Says I Love You 2002: Chicago 2004: The Forgotten 2006: Mentor 2007: If I Didn't Care 2009: Cayman Went 2011: Somebody's Hero Move
Televisiereekse 2005: Night Stalker 2005: Starved 2008: New Amsterdam 2011: Person of Interest 2016: Shut Eye
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1971 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu