Beverley Mitchell (gebore 22 Januarie 1981) is 'n Amerikaanse aktrise en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente The Crow: City of Angels (1996) en Saw II (2005), en in die televisiereeks 7th Heaven (1996).

Filmografie Rolprente 1996: The Crow: City of Angels 2005: Saw II 2005: 34 South 2012: The Lost Episode 2014: The Dog Who Saved Easter 2016: Uploaded 2018: Dance Baby Dance 2019: Blood Pageant

Televisiereekse 1996: 7th Heaven 1998: The Teen Files 2014: The Real Girl's Kitchen 2016: Haylie's America 2017: Hollywood Darlings

Televisierolprente 1998: Sea World/Busch Gardens Adventures: Hidden Key 2000: Girl Band 2003: Right on Track 2006: The 14th Annual Movieguide Awards 2007: Post Mortem 2016: Get Out Alive 2017: Taken Too Far Growing Up Hollywood

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1981 Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu