Katherine Moennig (gebore 29 Desember 1977) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente The Shipping News (2001), Everybody's Fine (2009), The Lincoln Lawyer (2011), en Gone (2012).

Filmografie Rolprente 2001: The Shipping News 2004: Invitation to a Suicide 2009: Everybody's Fine 2011: The Lincoln Lawyer 2012: Gone 2014: Default 2016: My Dead Boyfriend 2017: Lane 1974

Televisiereekse 2000: Young Americans 2004: The L Word 2009: Three Rivers 2013: Ray Donovan 2013: Tegan and Sara's Heartthrob: The Interviews

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1977 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu