Jenny Mollen (gebore 30 Mei 1979) is 'n Amerikaanse aktrise, skryfster, en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente My Best Friend's Girl (2008) en Crazy, Stupid, Love. (2011), en in die televisiereeks Crash (2008).
Filmografie Rolprente 2003: Searching for Haizmann 2006: Cattle Call 2008: My Best Friend's Girl 2011: Crazy, Stupid, Love. 2012: Extracted Live Fast Die Hot
Televisiereekse 2007: Viva Laughlin 2008: Crash 2016: I Like You Just the Way I Am 2017: The Best Place to Be 2018: My Partner Knows Best
Video's 2006: Ring Around the Rosie 2008: An Inconvenient Penguin
Eksterne skakels
Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Lewende mense