Sibongile Mlambo (gebore 25 Junie 1990) is 'n Zimbabwiese aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die televisiereekse Teen Wolf (2011), Black Sails (2014), Siren (2018), en Lost in Space (2018).
Filmografie Rolprente Take Back the Night
Televisiereekse 2011: Teen Wolf 2014: Black Sails 2018: Siren 2018: Lost in Space 2018: Dark/Web 2018: Shadow Wolves
Video's 2016: Honey 3: Dare to Dance
Eksterne skakels
Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Zimbabwiese aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Geboortes in 1987