Kim Miyori (gebore 4 Januarie 1951) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente The Punisher (1989) en The Grudge 2 (2006), en in die televisiereekse Magnum, P.I. (1980) en Babylon 5 (1994).

Filmografie Rolprente 1989: The Punisher 1997: Metro 2006: The Grudge 2

Televisiereekse 1980: Magnum, P.I. 1994: Babylon 5

Televisierolprente 1985: John and Yoko: A Love Story 1988: Slaying the Dragon 1993: Journey to the Center of the Earth

Video's 2013: The Punisher: Gag Reel

Eksterne skakels

Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu