Simone Missick (gebore 19 Januarie 1982) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent Jinn (2018) en in die televisiereeks Luke Cage (2016).

Filmografie Rolprente 2008: The Road to Sundance 2013: Douglass U 2018: Jinn

Televisiereekse 2016: Luke Cage 2017: American Koko

Eksterne skakels

Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Geboortes in 1982