Paula Miranda (gebore 27 Julie 1976) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Choker (2005), Outside Sales (2006), en Perfect Stranger (2007), en in die televisiereeks Dexter (2006).
Filmografie Rolprente 2005: Choker 2006: Outside Sales 2007: Perfect Stranger
Televisiereekse 2006: Dexter
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1979 Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Lewende mense