Bonnie MacBird is 'n Amerikaanse aktrise, skryfster, en assistentregisseuse. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente TRON (1982), Generation Why? (1997), en TRON: Legacy (2010), en in die televisiereeks TRON: Uprising (2012).

Filmografie Rolprente 1982: TRON 1997: Generation Why? 2010: TRON: Legacy 2012: The Great Sherlock Holmes Debate 3 2013: The Great Sherlock Holmes Debate 4 Tron 3

Televisiereekse 2012: TRON: Uprising

Televisierolprente 2002: Squeakers

Eksterne skakels

Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu Kategorie:Amerikaanse draaiboekskrywers