Justina Machado (gebore 6 September 1972) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Torque (2004) en The Purge: Anarchy (2014), en in die televisiereekse Six Feet Under (2001) en One Day at a Time (2017).

Filmografie Rolprente 1998: The Week That Girl Died 2001: Sticks 2004: Torque 2008: The Accidental Husband 2008: Pedro 2014: The Purge: Anarchy

Televisiereekse 1998: Oh Baby 2001: Six Feet Under 2003: 1-800-Missing 2009: Three Rivers 2013: Murder Police 2013: Welcome to the Family 2017: One Day at a Time 2018: Glitterbomb

Televisierolprente 2006: Fatal Contact: Bird Flu in America 2008: Man of Your Dreams 2014: Warriors

Video's 2003: TLC: Damaged

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1972 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu