Marguerite MacIntyre (gebore 11 Mei 1965) is 'n Amerikaanse aktrise, skryfster, en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent Red Dragon (2002) en in die televisiereekse NCIS (2003), Kyle XY (2006), en The Vampire Diaries (2009).

Filmografie Rolprente 1998: Bury the Evidence 2002: Red Dragon

Televisiereekse 2002: Septuplets 2003: NCIS 2004: The Days 2006: Kyle XY 2009: The Vampire Diaries 2012: The Vampire Diaries: Re#Ash

Eksterne skakels

Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu