Allison Mack (gebore 29 Julie 1982) is 'n Amerikaanse aktrise, vervaardiger, en regisseuse. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent The Ant Bully (2006) en in die televisiereeks Smallville (2001).
Filmografie Rolprente 1994: No Dessert, Dad, Till You Mow the Lawn 2006: The Ant Bully 2009: You 2011: Marilyn
Televisiereekse 1997: Hiller and Diller 2001: Smallville 2001: The Nightmare Room 2010: Dirty Little Secret 2011: Wilfred
Televisierolprente 1996: Unlikely Angel 2001: My Horrible Year! 2002: Superman: The Early Years (Behind the Scenes of Smallville) 2004: Smallville' Backstage Special 2004: TV Guide CloseUp: Behind the Scenes of 'Smallville
Video's 2005: Behind Closed Doors: Inside the Writers' Room 2009: In the Director's Chair: Behind the Lens and Calling the Shots with Allison Mack 2011: Smallville: A Decade of Comic-Con
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1982 Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu