Itahisa Machado (gebore 10 April 1987) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent Once Upon a Fish (2014) en in die televisiereekse Infames (2012), El Dandy (2015), en Enemigo Íntimo (2018).

Filmografie Rolprente 2014: Once Upon a Fish

Televisiereekse 2012: Infames 2012: Rosario 2015: El Dandy 2018: Enemigo Íntimo

Video's 2017: AMOR

Eksterne skakels

Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Geboortes in 1987