Caroline Macey is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent The Ghastly Love of Johnny X (2012) en in die televisiereekse Grey's Anatomy (2005) en Party Down (2009).
Filmografie Rolprente 2008: Valley of Angels 2008: Woke 2012: The Ghastly Love of Johnny X
Televisiereekse 2005: Grey's Anatomy 2009: Party Down 2013: Clap Party
Video's 2014: Rosemary's Baby Food Commercial
Eksterne skakels
Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu