Jennifer Lim is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente The Savages (2007) en 27 Dresses (2008), en in die televisiereekse The Good Wife (2009) en Person of Interest (2011).

Filmografie Rolprente 2007: The Savages 2008: 27 Dresses

Televisiereekse 2009: The Good Wife 2011: Person of Interest 2011: Learn Chinese with Chinglish Broadway!

Eksterne skakels

Kategorie:Lewende mense Kategorie:Geboortes in 1979 Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu