Natalie Alyn Lind (gebore 21 Junie 1999) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die televisiereekse The Goldbergs (2013), Gotham (2014), iZombie (2015), en The Gifted (2017).
Filmografie Rolprente 2010: Blood Done Sign My Name Don't Look There
Televisiereekse 2013: The Goldbergs 2014: Gotham 2015: iZombie 2017: The Gifted
Televisierolprente 2012: Playdate 2018: The 39th Annual Young Artist Awards
Eksterne skakels
Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Lewende mense