Julia Ling (gebore 14 Februarie 1983) is 'n Amerikaanse aktrise, vervaardiger, en skryfster. Sy is bekend vir haar rolle in die televisiereekse Chuck (2007), Chuck: Meet the Nerd Herders (2008), en Tactical Girl (2016).
Filmografie Rolprente Justice Angel Shaolin Wing-Chun: The New Beginning
Televisiereekse 2007: Chuck 2008: Chuck: Meet the Nerd Herders 2008: Buy More 2016: Tactical Girl
Televisierolprente 2004: Educating Lewis
Eksterne skakels
Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu