Mackenzie Lintz (gebore 22 November 1996) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente The Hunger Games (2012) en Love, Simon (2018), en in die televisiereekse Drop Dead Diva (2009) en Under the Dome (2013).
Filmografie Rolprente 2012: The Hunger Games 2018: Love, Simon Flying Cars
Televisiereekse 2009: Drop Dead Diva 2013: Under the Dome
Eksterne skakels
Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Lewende mense