Nina Lisandrello (gebore 1 Julie 1980) is 'n Amerikaanse aktrise, regisseuse, en skryfster. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente The Best and the Brightest (2010) en The Bleeding House (2011), en in die televisiereekse Mercy (2009) en Beauty and the Beast (2012).
Filmografie Rolprente 2010: The Best and the Brightest 2011: The Bleeding House
Televisiereekse 2009: Mercy 2012: Beauty and the Beast
Eksterne skakels
Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Geboortes in 1980