AzMarie Livingston (gebore 28 Desember 1986) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Precious (2009) en Almost Amazing (2017), en in die televisiereekse Empire (2015) en The Purge (2018).
Filmografie Rolprente 2009: Precious 2017: Almost Amazing
Televisiereekse 2015: Empire 2018: The Purge
Verwysings
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1986 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu