Sabrina Lloyd (gebore 20 November 1970) is 'n Amerikaanse aktrise en skryfster. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent Hello Lonesome (2010) en in die televisiereekse Sliders (1995), Sports Night (1998), en Numb3rs (2005).
Filmografie Rolprente 1993: Father Hood 1998: Live Free and Die 2001: Wanderlust 2003: Dopamine 2005: Charlie's Party 2005: The Girl from Monday 2008: Universal Signs 2010: Hello Lonesome
Televisiereekse 1995: Sliders 1998: Sports Night 2000: Madigan Men 2005: Numb3rs
Televisierolprente 2004: My Sexiest Mistake
Video's 1994: Iris 2004: The Sisters of Mercy
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1970 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu