Tembi Locke (gebore 26 Julie 1970) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Bucky Larson: Born to Be a Star (2011) en Dumb and Dumber To (2014), en in die televisiereekse Sliders (1995) en Eureka (2006).
Filmografie Rolprente 1999: Unbowed 2011: Bucky Larson: Born to Be a Star 2014: Dumb and Dumber To 2018: Collusions Death Over 3 Bottles of Wine
Televisiereekse 1995: Sliders 1997: Claude's Crib 2003: Like Family 2006: Eureka 2018: Into the Dark
Televisierolprente 1996: In the Fold 2001: Blind Men 2002: Prep
Video's 2003: Art of Revenge
Eksterne skakels
Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu