Alison Lohman (gebore 18 September 1979) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente White Oleander (2002), Matchstick Men (2003), Gamer (2009), en Drag Me to Hell (2009).

Filmografie Rolprente 2002: White Oleander 2003: Matchstick Men 2005: Where the Truth Lies 2006: Delirious 2006: Flicka 2007: Things We Lost in the Fire 2009: Gamer 2009: Drag Me to Hell 2016: Officer Downe

Televisiereekse 2000: Tucker 2001: Pasadena

Televisierolprente 2000: Sharing the Secret 2006: Flicka: Turning a Beloved Novel Into Film

Video's 2005: Behind the Microphone: Nausicaa of the Valley of the Wind 2009: Drag Me to Hell: The Production Diaries

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1979 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu