Jodi Long (gebore 7 Januarie 1954) is 'n Amerikaanse aktrise en skryfster. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Splash (1984), Striking Distance (1993), RoboCop 3 (1993), en The Hot Chick (2002).

Filmografie Rolprente 1984: Splash 1988: Soursweet 1993: Striking Distance 1993: RoboCop 3 2002: The Hot Chick

Televisiereekse 1993: Cafe Americain 1994: All-American Girl 1996: Judge Judy 2003: Miss Match 2012: Sullivan & Son 2016: Falling Water

Video's 2008: Long Story Short

Eksterne skakels

Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu